| Modulekode | HEB 220 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | Hebreeuse poësie – teksanalise Basiese teorie vir analise van Hebreeuse poësie en toepassing op geselekteerde OT poëtiese tekste. Hebreeuse tekste – holistiese analise Studente word begelei om selfstandig gekose Hebreeuse tekste te lees en te analiseer deur die toepassing van al die kennis en vaardighede wat in HEB-modules op jaarvlak 1 asook in HEB 210 en 220 verwerf is. |
| Modulekrediete | 16.00 |
| Programme | |
| Diensmodules | Fakulteit Teologie |
| Voorvereistes | HEB 210 of HEB 261-262 |
| Kontaktyd | 1 besprekingsklas per week, 2 lesings per week |
| Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
| Akademiese organisasie | Antieke Tale en Kulture |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App